Plaas Spitskop · Belfast

Kontak ons

Vra ons direk oor die stoetery en huidige beskikbaarheid.

Praat met die familie

Besoek Spitskop

Plaas Spitskop, Belfast, Mpumalanga

Vanaf die N4, neem die Belfast-afrit tot by die eerste vierrigtingstop. Draai links op Spitskoppad. Ry 16 km: eers 8 km teerpad, dan nog 8 km grondpad. Die plaas is aan die linkerkant.

Maak roete in Google Maps oop →